Video-hulpmiddels: Aangeraak // RL #1

Ontmoeting 1

Waaroor gaan Real lewe?

Kyk eers hier:

Ontmoeting 2

Basiese oorsig oor die Ou Testament se storielyn:

Ontmoeting 3

Hoe openbaar God Hom in die skepping?

Luister na die getuienis van twee jongmense oor hoe hulle nader aan die Here groei:

Ontmoeting 4

God het ons gemaak om in verhoudings te leef. Soms is verhoudings met ons medemens moeilik, maar iets spesiaals gebeur steeds:

Ontmoeting 5

Wees die verandering wat jy in die wêreld wil sien:

Leer by Spiderman:

Ontmoeting 6

Wat is die belangrikste om te hê?

Ontmoeting 7

Binne een oomblik lyk dit of alles vir hom skeefgeloop het: Kyk hier na die video van Derek Redmond.

Ontmoeting 8

Hoe het die Nuwe Testament ontstaan?

Ontmoeting 9

God is so naby aan jou soos jou asem:

Ontmoeting 10

Hoe lyk die kerk as almal net doen wat hulle wil?

Ontmoeting 11

Wat gebeur wanneer jy met God praat?

Ontmoeting 12

Stop the violence:

Ontmoeting 13

Almal kan die Bybel lees:

Hoe lees mense die Bybel?

Ontmoeting 14

Krag is swakheid:

The Lion King – I Just Can’t Wait To Be King

Ontmoeting 15

The skinny on truth and grace:

Ontmoeting 16

The Jesus memo:

Ontmoeting 17

Die hoë prys van materialisme:

Lily Allen – “The fear”: Kyk hier

Ontmoeting 18

Ontmoeting 19

Die onderstebo wêreld wat Jesus bring:

Die inhoud van Matteus:

‘n Videosnit oor Matteus:

Ontmoeting 20

Breek die koninkryk van God eers ná ons dood vir ons aan?

Ontmoeting 21

Hoe kan ek verantwoordelik in die skepping leef?

Live – “Heaven”: Kyk hier

Ontmoeting 22

Jordan van der Walt:

Ontmoeting 23

The do and don’t of social media:

Ontmoeting 24

“I am second” deur Bethany Hamilton:

Ontmoeting 28

“I am second” deur Doug Bender: